Die Burger: Bystandwoonstelle in ‘n veilige & gevestigde aftree-oord

16 April 2022

Die Burger: Bystandwoonstelle in ‘n veilige & gevestigde aftree-oord

16 April 2022

Geniet die voordele van ’n onafhanklike leefstyl, met hulp en sorg byderhand, in die verwelkomende aftree-oord Helderberg Manor in Somerset-Wes.

Verkoop nou vanaf R995 000 op lewensregbasis.